MOS Woema Proewe / Resultate
EBENHAEZER PLAAS ELGIN:Gewas: Appels
Daar is 2 Mos Woema toedienings toegedien. Na oes 25 l/ha en in die Lente weer 25 l/ha.
Proef by Hermie Steyn, Swellendam area, gewas; koring 18 l/ha Mos Woema is toegedien met plant. Die seisoen was baie droog. Grondmonsters is geneem waar produk toegedien was en op dieselfde stuk
grond wat behandel was ook as kontrole
na oes.
Proewe in KZN naby Inkandla
Verskeie proewe is in die Vaalharts area gedoen op gronde wat simptome van verbrakking toon. Monsters is voor toediening geneem en weer ses maande na toediening. Die verhoudings in die grond word as maatstaf gebruik.
WILLEM VILJOEN BK WORCESTER
GEWAS: PRUIME
GEWAS: BUTTERNUTS
Hawer, Raaigras Winterweiding
MOS Woema Heidelberg Kaap - Uys Skaapboerdery LUSERN
Lizmore Trust KUILVOER MIELIES
Swellendam - G. de Swart LUSERN
Swellendam - Sika Boerdery SORGHUM
Napier 2018
Koring
Kontak ons vandag nog en laat ons vandag vir jou oes sorg sodat jy op die toekoms kan fokus.